Die Swaard: Bid Skrif oor jou lewe

Skrywers: Estell Brink & Elizabeth Jordaan

Die belangrikste profetiese stem in jou lewe is wanneer jy self die Lewende geskrewe Woord van God oor jou eie lewe verklaar. Die getuienis van Jesus Christus is die Gees van profesie. (Openbaring 19:10).

Hierdie boek begelei die leser op 'n praktiese wyse om Skrif te bid oor hul lewe, en ook vir families en ander mense, situasies en die land. Die hart van gebed is om God se Woord terug te bid tot Hom. (Jesaja 55:11). Dan sal dit nooit ledig terugkeer nie.

Hierdie boek begelei jou om Skrif oor jou hart, gedagtes, wil, emosies en verstand te bid, oor die werke van jou hande, jou huwelik en huweliksmaat en vele meer.

Facebook

Twitter

Copyright © 2010-2017 Global Prayer Watch